kommentaar: Hey daar. Baie nice website. Daar net een klein probleempie. Waar kan ons wat nie elke jaar fees toe gaan nie die pryse kry vi ingang ens. asb help. Dankie, sien julle daar!!
Administratiewe terugvoer: Goeie more Luccy,Baie dankie vir jou boodskap. Ons webblad is 1 maand oud, ek sal volgende jaar baie meer inligting opsit.Hoop jy het die Tekkiefees geniet!!!Tekkiegroete,Ilze van Heerden
Geplaas: September 8, 2011
geplaas deur: Naam: Gertjie
kommentaar: Hallo Mnr Dries julle raak nou slim hierdie is n briljante website geniet die fees groete Gertjie
kommentaar: Julle fees groei elke jaar baie geluk , hierdie is n flippin netjiese webtuiste wie dit ook al gedoen het wel gedaan.Sien julle almal by die fees
Geplaas: September 5, 2011
geplaas deur: Naam: Len Krause
kommentaar: Hi guys i'm a soutie that loves afrikaans music this looks like a great festival must say your website is really great looking will come and have a jol there
Administratiewe terugvoer: u and your friends are wlcome at the Tekkiefees.
Geplaas: Augustus 28, 2011
geplaas deur: Naam: Johan Winters Onderwerp: Tekkiefees
kommentaar: Ek kom nou al 3 jaar na hierdie fees toe moet se laasjaar en hierdie jaar is julle sangers regtig baie goed uiteengesit ons is al so moeg vir die selfde sangers as ons by die feeste kom Steve is altyd n goeie keuse wel gedaan aan almal betrokke
Administratiewe terugvoer: Baie dankie vir die terugvoer. As julle voorstelle het vir kunstenaars vir 2012 noem dit gerus hier en ons sal dit oorweeg. Tekkie Groete
kommentaar: Ek kom elke jaar na julle toe ,lekker kuier plek en moet se baie mooi website sterkte met die fees
Administratiewe terugvoer: julle is baie welkom. Die fees gaan grooter wees en die kuier lekkerder
Geplaas: Augustus 24, 2011
geplaas deur: Naam: Shaun Mills Onderwerp: WOW
kommentaar: wow wow wow this is the most amazing website i have ever seen brilliant and userfriendly your festival can be proud!!!!!!
Administratiewe terugvoer: thanks for the kind words. This year the " fees " will be bigger and better and for the R50 entrance fees you get 10 times the value back.
Naam: Luccy
e-pos: Kontak
Hey daar. Baie nice website. Daar net een klein probleempie. Waar kan ons wat nie elke jaar fees toe gaan nie die pryse kry vi ingang ens. asb help. Dankie, sien julle daar!!
Administratiewe terugvoer: Goeie more Luccy,Baie dankie vir jou boodskap. Ons webblad is 1 maand oud, ek sal volgende jaar baie meer inligting opsit.Hoop jy het die Tekkiefees geniet!!!Tekkiegroete,Ilze van Heerden